In die onsekere oomblikke ná ‘n motorongeluk, voordat die owerhede opdaag, beskerm ‘n heethoofdige dog desperate insleepwabestuurder sy voertuig verbete. Maar die situasie raak vinnig buite sy beheer.
Afdeling: ONAFHANKLIKE KORTFILMS / INDEPENDENT SHORT FILMS
Genre: Riller / Thriller
Vervaardiger: Emilie Dubois, Anais Bertrand, Le Roux Fourie
Produksiehuis: Insolence Productions, Electronic Roof Films
Regisseur: Dian Weys
Draaiboekskrywer: Dian Weys
Redigeerder: Dian Weys
Kinematograaf: Pierre de Villiers
Rolverdeling: Edwin van der Walt, Jill Levenberg, Albert Pretorius, Oscar Petersen, Ndoni Khanyile, David Isaacs, Gershwin Mias, Dean Balie, Frank Opperman
Jaar: 2026
Bron: kykNET



