
Jagter Toets Vaardigheid, Karakter en Etiek – Nuwe kykNET-realiteitsreeks
Die nuwe kykNET reeks – Jagter lê ’n sterk fokus op etiese jag, natuurbewaring en volhoubare omgang met die veld. Jagter beklemtoon dat ware jagvernuf nie net gaan oor die vermoë om ’n skoot te neem en die teiken te tref nie, maar oor die oordeel om te weet wanneer om nié te skiet nie....
Read more 















