Breaking News

BLITSNUUS met Koedoe

Blitsnuus met Koedoe om 09:00 Duisende kinders buite die skoolstelsel in Suid-Afrika Volgens ’n nuwe verslag was daar na raming sowat 405 000 kinders tussen die ouderdomme van sewe en 18 wat in 2024 nie by enige onderwysinstelling ingeskryf was nie. Byna 140 000 van hierdie kinders val boonop binne die verpligte skoolgaande ouderdomsgroep. Kenners...
Read more

Suid-Afrikaners vermis na frats op grens van Tibet en Nepal

Nepal se Toerismeraad het bevestig dat daar ses Suid-Afrikaners is van wie daar geen nuus is nie, nadat fratsvloede en modderstortings dele van Nepal en Tibet getref het. ’n Reuse-modder- en rotsstorting in ’n rivier in die Himalaya-gebied het tot die oorstromings gelei. Lees ook: https://www.happeningnews.co.za/2026/08/27/standby-for-nepalese-disaster/ Bykans 1 500 mense, onder wie sowat 800 buitelanders,...
Read more

EFF Escalates Pressure on DA’s Mark Burke Over R4bn Kastelo Investigation

Ethics complaint alleges conflict of interest as ANC and MK Party pursue separate criminal cases PRETORIA — 25 August 2026 — Political pressure on Democratic Alliance (DA) MP Dr Mark Burke has intensified after the Economic Freedom Fighters (EFF) lodged a formal ethics complaint with Parliament over his former involvement with fintech company Kastelo, which...
Read more

BLITSNUUS met Koedoe

BLITSNUUS met Koedoe om 08:44 – Eskom betaal miljoene vir diesel wat nooit gelewer is nie Eskom het honderde miljoene rande betaal vir diesel wat in sy boeke as “ontvang” aangeteken is, hoewel die brandstof blykbaar nooit fisies gelewer is nie en moontlik op bedrog dui. Nagenoeg R1 miljard se diesel is tot op hede...
Read more

BLITSNUUS met Koedoe

Appèlhof bevind Eskom het versuim om Kusile-besoedeling te beheer Die Hoogste Hof van Appèl het bevind dat Eskom jare lank nie sy wetlike verpligtinge nagekom het om besoedeling vanaf die Kusile-kragstasie in Mpumalanga te beperk en reg te stel nie. Dié versuim het daartoe gelei dat waterbronne in die omliggende gebiede ernstig besoedel is. Inflasiesyfers...
Read more

BLITSNUUS met Koedoe

Openbare Beskermer lig massiewe NSFAS-flater uit ‘n Verslag van die Openbare Beskermer het aan die lig gebring dat sowat 40 000 studente onbehoorlik deur NSFAS befonds is, wat tot ‘n verlies van nagenoeg R5,1 miljard gelei het. Sowat R2 miljard is reeds verhaal, terwyl die Openbare Beskermer beplan om te eis dat daar stappe gedoen...
Read more
"Alone we can do so little; together we can do so much." ~ Helen Keller

About HappeningNews

HappeningNews is an independent South African digital news platform delivering breaking news, insightful features, lifestyle stories, and inspiring voices.

Home to Women in Media and our exclusive editorial columns, we keep readers informed with accurate and engaging content from South Africa and around the world.

© 2026 HappeningNews. All Rights Reserved. 

Independent South African Digital News Platform