Nepal se Toerismeraad het bevestig dat daar ses Suid-Afrikaners is van wie daar geen nuus is nie, nadat fratsvloede en modderstortings dele van Nepal en Tibet getref het. ’n Reuse-modder- en rotsstorting in ’n rivier in die Himalaya-gebied het tot die oorstromings gelei.
Lees ook: https://www.happeningnews.co.za/2026/08/27/standby-for-nepalese-disaster/
Bykans 1 500 mense, onder wie sowat 800 buitelanders, word vermis. Minstens 165 mense is dood en die Nepalese polisie waarsku dat die dodetal verder kan styg.
Die ramp is Woensdag, 26 Augustus, veroorsaak deur ‘n massiewe ys- en rotsstorting (moontlik weens ‘n gletser wat meegegee het) in die Lhende Khola-rivier op die grens tussen Nepal en Tibet. Dit het ‘n “muur van water en modder” stroomaf gestuur wat hele dorpies, brûe en paaie weggevee het..
11 Spesialiste in stedelike- en waterredding op gereedheidsgrondslag geplaas om na burgers te bevestig.
Sien ook: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/nepal-tibet-ramp-ses-saners-word-vermis/
Bonne: Maverick News, eNCA, The Citizen, en amptelike verklarings van die Nepal Toerismeraad (27 Augustus 2026).


