
Ghost en Darkness
’n Ligte briesie speel deur haar hare terwyl sy aan die warm tee sluk. Sy asem die vars reuk met ’n glimlag in. Sy, Leanie du Preez, self-erkende “coffeeholic”, drink nou net tee en sit nie meer haar lippe aan koffie nie. Dit is Fabian se invloed; hy het haar lewe op soveel vlakke kom...
Read more 












