Môre klap die kurke by die Bay Hotel en word glase geklink op die begin van 2026 se Silwerskermfees-aksie. Hier is ’n paar nuttige wenke.
Onthou: Jy sal jou Quicket-kaartjies vir elke sessie byderhand moet hê om te sien wat jou sitpleknommer is. Dit sal by die ingang van elke vertoning of sessie deur die Quicket-span geskandeer word. Alle program-items is oop vir besprekings totdat die venue volbespreek is. Klik hier vir die volledige feesprogram en om vir enige item...
Read more


