Suid-Afrikaners vermis na frats op grens van Tibet en Nepal
Nepal se Toerismeraad het bevestig dat daar ses Suid-Afrikaners is van wie daar geen nuus is nie, nadat fratsvloede en modderstortings dele van Nepal en Tibet getref het. ’n Reuse-modder- en rotsstorting in ’n rivier in die Himalaya-gebied het tot die oorstromings gelei. Lees ook: https://www.happeningnews.co.za/2026/08/27/standby-for-nepalese-disaster/ Bykans 1 500 mense, onder wie sowat 800 buitelanders,...
Read more


