Die verhaal van Protea Village en gedwonge verskuiwings belig in ‘Die grond onthou’
Die oorsprong van die storie strek ses dekades terug met gedwonge verskuiwings. Toe volg die grondeis van die 1990’s en uitgerekte wetlike prosesse. Protea Village neffens die Kirstenbosch Botaniese Tuin in Kaapstad neem nou uiteindelik stelselmatig gestalte aan met bouwerk wat na verwagting teen vroeg 2028 voltooi sal wees. Die dokumentêre kortflim Die grond onthou...
Read more


