Aasvoëls – Kortfilm Silwerskermfees 2026
In die onsekere oomblikke ná ‘n motorongeluk, voordat die owerhede opdaag, beskerm ‘n heethoofdige dog desperate insleepwabestuurder sy voertuig verbete. Maar die situasie raak vinnig buite sy beheer. Afdeling: ONAFHANKLIKE KORTFILMS / INDEPENDENT SHORT FILMSGenre: Riller / ThrillerVervaardiger: Emilie Dubois, Anais Bertrand, Le Roux FourieProduksiehuis: Insolence Productions, Electronic Roof FilmsRegisseur: Dian WeysDraaiboekskrywer: Dian WeysRedigeerder: Dian WeysKinematograaf: Pierre de VilliersRolverdeling: Edwin van der Walt, Jill...
Read more


