
JUSTIN COETZEE STEL NUWE ENKELSNIT “OP SOEK NA LIEFDE” VRY
Die jong Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Justin Coetzee is besig om sy eie merk in die Afrikaanse musiekbedryf te maak met eerlike lirieke, moderne popklanke en ‘n opregte passie vir storievertelling.Met elke vrystelling wys hy groei as kunstenaar en bou hy aan ‘n unieke musikale identiteit wat aanklank vind by ‘n nuwe generasie Afrikaanse musiekliefhebbers....
Read more 
















